afb golfbaan NL
Slide background

Super Flexible Layout Builder

Tons of Elements

Real Drag and Drop

Fullscreen Option

Undo/Redo functionallity

Golf Sagteware

Vir die nuwe generasie Golf Klubs & Golfbane

Meer oor Online Golf Systems

Online Golf Systems is ‘n dinamiese golf sagteware maatskappy met jare se ondervinding. Ons bied ons sagteware as n diens aan golfbane & golfklubs. Daar is geen ingewikkelde kontrakte met ingewikkelde terme en voorwaardes nie. Dit is moderne manier van sake doen vir die volgende generasie golfbane en golfklubs.

Hoekom ons?

Ons golf sagteware oplossings is die mees innoverende in die golf bedryf tans. Ons het kliënte in lande regoor die wêreld en is altyd op soek na maniere om die golf mark se sakemodelle te verbeter om ons kliente te help.

Is jy gereed vir die toekoms?

Kyk wat ons vir jou kan doen

Golf klubs

Klein of groot, tradisionele of moderne, openbare of privaat. Online Golf Systems kan jou help om jou kliënte te help. En met ons skakelaar diens dit was nog nooit makliker om te kies vir ‘n beter sagteware oplossing nie! Kyk na ons dienste →

Golf Bane

Met ons gereedskap vir die bestuur van lidmaatskap, tee tye en kommunikasie kan u die (ekonomiese) opbrengs en diensvlakke van jou golfbaan verhoog. Kyk na ons dienste →

Van ons Vewysings

45.223

Golfers online

99,99%

Uptime

100%

Committed to golf